Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Toe die aanvanklike bewerings van wedstrydknoeiery teen Hansie Cronje gemaak is, kon niemand dit glo nie. Dit spook egter steeds by die sport. Toe die Proteas onlangs vyf vangkanse verbrou en verloor, is wedstrydknoeiery die eerste ding waaraan baie ondersteuners gedink het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG