As jy in boogskiet as sport of stokperdjie belangstel, kan dit moeilik wees om presies te weet hoe en waar om daarmee te begin. Martin Headger gesels verder met Konrad Warmelo van die Markspark Boogskietklub in Johannesburg om meer uit te vind oor die afrigting van hierdie sportsoort.