Baie mense verlang terug na wat hulle "die goeie ou dae" noem. Antoniem voel egter as jy hulle nou kon terugstuur soontoe, sal daar eers 'n geween en 'n gekners van tande wees as hulle weer moet klaarkom sonder al vandag se hulpmiddels.