Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die jong sakevrou, tekstielontwerper en syraamdruk-kunstenaar, Letitia du Toit, is die eienaar van Nostalgie Textiles in Centurion. In haar tuisateljee versier en maak sy produkte deur middel van syraamdrukwerk wat sy self ontwerp, of wat klante vir haar gee. Christelle van Tonder het by haar gaan kuier om te sien hoe om syraamdrukwerk te doen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG