Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

'n Persoonlike identifikasienommer (PIN) of wagwoord is deesdae uiters belangrik, veral as jy jou belangrikste aanlyndata wil beskerm. Ettienne Ludick vind uit watter wagwoorde die meeste gebruik word, en hoe jy kan sorg dat kuberkrakers uit jou sake uit bly.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG