Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Daar is soms misverstande wanneer daar oor skoonheidsklinieke gepraat word. Sue Pyler het gaan kers opsteek by dr. Matheo Kock de Villiers by Lightsculpt in Rosebank, Johannesburg. Hy verduidelik wat botox, fillers en 'n chemiese-afskilferingsbehandeling is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG