Antoniem wonder hoe die hordes Facebook-predikers Jesus dan so misverstaan het toe Hy gesê het hulle moenie soos die geveinsdes bid om gesien te word nie, maar eerder in hulle binnekamer ingaan, die deur sluit en daar in privaatheid bid.