Om Wi-Fi internettoegang by die huis te hê, is n plesier… tot dit probleme gee. Wat kan jy doen om daardie probleme op te los, en wat moet jy in gedagte hou as jy dit oorweeg om Wi-Fi te installeer? Ettienne Ludick het by die kenner Chris Sutherland gaan uitvind.