Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Daar is baie mense wat sê dat hulle 'n sesde sintuig het, terwyl die res van ons maar tevrede moet wees met vyf. Wat as ek vir jou sê dat jy eintlik vyf smaaksintiue het en nie net die vier wat jy gedink het jy het nie. Christelle van Tonder vertel meer van Umami.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG