Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Airsoft is 'n sportsoort wat baie soos verfbal is, maar dit gebruik ander toerusting en reëls. Martin Headger gesels met Benjamin Ndaba, bestuurder van Smoking Aces Airsoft in Johannesburg, oor hierdie interessante sport en hoe dit van verfbal verskil.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG