Op 6 Maart 1970 word die Beatles se lied LET IT BE vrygestel op die album met dieselfde naam. Die album sou die laaste van oorspronklike musiek wees wat die wêreld van die Beatles af kry. Christelle van Tonder vertel meer.