Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die Delmonico-broers het hulle gewilde fynproewersrestaurant, Delminoco's, in 1827 in New York geopen. Dit was die eerste restaurant in die VSA waar klante van 'n à la carte-spyskaart af kon bestel. Sue Pyler gesels met kosghoeroe Herman Lensing oor hoe fyn daar geproe behoort te word wanneer jy by so restaurant gaan eet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG