Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Gekke en dwase skryf op mure en glase… maar vir sommige kunstenaars is dit waar hulle kuns maak. 'n Mens sien oral graffiti langs die snelweë, op geboue en onder brûe. Van dit is net merke, en ander is pragtige kunswerke. Christelle van Tonder het met die graffitikunstenaar Justin Catto oor hierdie kunsvorm gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG