Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wat is menseregte? Ettienne Ludick en Sue Pyler vra die regte vrae by die regte mense. Hulle gesels met Anton van Dalsen van die Helen Suzman-stiging en advokaat Lucretia Seafield oor jou regte en wat jy moet doen indien jy voel dat jou regte geskend word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG