Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Ons sien dit deesdae gereeld op die loopplanke by modeweke, soms op straat en beslis by mans met 'n sterk sin vir mode… Dit is die romp, of mansweergawe daarvan. Mans wat rompe dra is ook niks nuut nie… Martin Headger het met ontwerper JJ Schoeman gesels om meer uit te vind oor hierdie tendens.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG