Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Om te sit, is soos om te rook, sê die biokinetikis Chineldi Venter by die Sandton Medikliniek in Johannesburg. Ure en ure se sit, verswak ons spiere en veroorsaak swak gewoontes in postuur. Christelle van Tonder het by Chineldi gaan aanklop om te hoor wat biokinetika is, en hoe ons voordeel daaruit kan trek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG