Sommige mense is skepties om in 'n vliegtuig te vlieg, dit is waarskynlik omdat hulle nie mooi verstaan watter veiligheidsmaatreëls en tegnologie in plek is om hulle as passasiers te beveilig nie… Martin Headger het met Demetrius Kondos, hoof vlieginstrukteur by Cirus Flight Training gesels om meer oor lugvaarttegnologie uit te vind.