Beurtkrag is vir nou iets van die verlede, maar baie mense het reeds besluit om van sonenergie gebruik te maak om te voorkom dat hulle in die donker sit. Dr. Gawie van der Merwe van Plan my Power in Johannesburg gesels met Christelle van Tonder oor die tegnologiese vordering wat met sonpanele gemaak is.