Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dink jou in… jy kan onder die sterre langs 'n groot vuur sit en musiek maak saam met jou vriende., selfs al kan jy nie 'n instrument speel, geen ritme het nie… Jy kan met 'n djembe musiek maak! Christelle van Tonder gesels met Adrien McLeich en Shain Simpson van Dreams of Fire oor tromsirkels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG