Na Paasnaweek is daar ten minste nog een vakansiedag wat toegestaan word aan die familie. Familiedag is vir baie net so belangrik soos die paar dae voor dit. Sue het met 'n groot familieman, Christo Davids, gepraat oor die ekstra vakansiedag.