Jy het seker al waargeneem dat sommige mense op sosialemediaplatvorms meer invloed het as ander. Hoekom is dit so? Hoe kry hulle dit reg? Hierdie invloedrykemense staan bekend as 'Social Media Influencers'. Martin Headger het by so 'n persoon gaan hoor wat hulle doen.