Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Lugvaart het die wêreld toeganklik gemaak. 'n Mens kan deesdae in minder as 24 uur by enige plek op aarde uitkom. Nuwe tegnologie maak dit ook moontlik om oorstapvlugte uit te skakel, en direk na jou bestemming te vlieg. Christelle van Tonder kyk na die langste vlugte in die wêreld…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG