Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, word e-afval, of te wel elektronieseafval genoem. Dit sluit rekenaars, selfone, elektroniese toerusting en batterye in. Sue Pyler kyk hoe hierdie toerusting herwin kan word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG