Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

As die avontuurlus jou beetpak om 'n gewaagde roete met jou viertrekvoertuig aan te durf, is ons vandag hier om jou te help. Christelle van Tonder het saam met Jannie Rykaart van 4x4 Protea Adventures in die Renoster en Leeu Natuurreservaat, wes van Johannesburg, gaan 4x4 ry. Jannie vertel hoe jy hiervoor moet voorberei.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG