Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Is dit 'n droom van jou om self aan die stuur van 'n vliegtuig te wees? Wel, dis makliker as wat jy dink. Martin Headger het met Demetrius Kondos van Cirus Training gesels om meer uit te vind oor hoe jy 'n vlieglisensie kan kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG