Wanneer jy 'n rolprent by 'n bioskoop gaan kyk, is jy waarskynlik so opgewonde oor die prent dat jy nog nooit gedink het aan hoe die wonderlike rolprent nou eintlik vervaardig is nie. Martin Headger het met Annelie Bower, 'n rolprentvervaardiger, gaan gesels om meer uit te vind oor die proses om 'n film aanmekaar te sit.