Dit gebeur gereeld. Jy skop en draai en rol rond, maar slaap wil jou lyf net eenvoudig nie! Wat is die probleem!? Volgens 'n studie wat deur Travelodge gedoen is, kan dit dalk die kleur van jou slaapkamer wees. Daarom het hulle gekyk na die beste en slegste kleure vir jou slaapkamer. Ettienne Ludick praat hieroor.