Ons leef in 'n wêreld waar jy aanlyn raad kan kry vir enigiets van 'n kraan wat lek tot hoe om jou hare te kleur. Nou wonder jy dalk, kan jy jou geestelike welstand ook aan die internet toevertrou? Sue Pyler kyk na aanlynterapie.