Sue gesels met Jaco Deist, 'n prostetikus van Pretoria, en hy vertel vir ons meer oor prostese en hoe die tegnologie die afgelope dekades verander het. Jaco is reeds 26 jaar lank in díe bedryf.