Antoniem skryf oor die nuwe hoop wat die Bokke se reeksoorwinning gebring het. Dink net hoe dit ons sal saamsnoer as hulle nooit weer verloor tot na die volgende Wêreldbeker nie? Almal sal beste pelle wees soos in 'n bieradvertensie.