Die Dassie is 'n robot wat ontwikkel is om sy dae in die wingerde deur te bring en metings te neem. Hein Swart, die hoof navorsingsingenieur van die meganika en mikrovervaardigingsafdeling by die WNNR, vertel vir Martin Headger van die masjien en sy funksies.