Het jy al gehoor hoe 'n rekenaar met jou in jou eie taal praat? Hulle noem dit TTS, of teks-tot-spraak-tegnologie, en dit is besig om die wêreld te verander. Ettienne Ludick het meer hieroor gaan uitvind by Lisa Ellis van Inclusive Solutions.