Ons het gister gepraat oor hoe belangrik 'n sonbril is, en hoe jy jou bril moet versorg en oppas. Maar toe vra 'n paar luisteraars wat van diegene wat nie bril dra nie. Ander wil weer weet wat die groot verskil sal wees indien hulle oorslaan van 'n bril na kontaklense. Sue Pyler het by die oogkundige Lise-Marie Germishuizen gaan inloer, gewapen met die vrae.