Die wiel is seker die belangrikste uitvinding van die beskawing tot dusver, maar hy is beslis nie enigste een wat die wêreld verander het nie. Christelle van Tonder kyk na die top 5 uitvindings wat ons lewens verander het.