Wat het Elon Musk en die ruimte gemeen? Alles, want hierdie Pretorianer, wat nou 'n Amerikaanse burger is, wil graag uitreik na die verste uithoeke van die heelal. Hy wil hele konsep van ruimtetoerisme op sy kop keer deur dit goedkoper te maak… en NASA wag geduldig op sy deurbrake.