Ons sien dikwels nuwe geboue wat opgerig word, maar weet nie altyd wat agter die skerms aangaan nie, veral nie die logistiek wat betrokke is nie. Martin Headger het gaan kers opsteek by die projekbestuurder van Sun City se nuwe vermaaklikheidsentrum, Ian Visagie.