Skrikkeldag is nie net die dag waar 'n vrou die man kan vra om te trou nie. As jy enkellopend is, is die dag eintlik op jou gemik! Die beste deel van enkellopend wees is om te weet dat jy self verantwoordelik is vir jou geluk, niemand anders nie. Sue Pyler doop dit sommer: Die dag vir Enkellopendes.