Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die Amerikaanse pianis, Oscar Levant, het gesê daar is 'n fyn lyn tussen genialiteit en waansinnigheid. Selfs die Griekse filosoof Aristotles het geglo dat daar geen groot genie is wat nie in 'n klein mate waansinnig is nie. Die idee dat daar 'n verband is tussen 'n buitengewoon hoë IK en geestessiektes, is dus nie nuut nie, maar steek daar enige waarheid in? Volgens prof. Karel Botha van die Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe aan die Noordwes-universiteit het die vraag nie 'n duidelike antwoord nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG