Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Word vroue soms te veel opgehemel, wat is jou gevoel oor geslagsgelykheid? Sue Pyler vertel meer oor Internasionale Vrouedag wat vandag gevier word en hoe dit anders is as die Vrouedag waaraan ons gewoond is in Suid-Afrika.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG