Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die dae van kabels en toestelle inprop is verby. Ons kan deesdae selfs ons selfone sonder kabels laai. Nou het ons Wifi, wat 'n groot verbetering op hedendaagse tegnologie is, veral as dit gratis is. Dit is nog nie oral beskikbaar nie, maar sal binnekort wees. Martin Headger praat met Adriaan Hugo, die hoof ontwerper by Isabelo om meer oor wifi uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG