Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Uit met die oue, en in met die nuwe. Vandag is dit moeilik om by te bly met al die nuwe rekenaars wat byna elke dag hulle verskyning maak. Die kanse dat jy met 'n witolifant-rekenaar in jou huis sit, is dus baie goed. Maar hoe raak jy op 'n veilige, omgewingsvriendelike manier ontslae van die ou model? Armand du Plessis, assistentbestuurder van Matrix Warehouse gee raad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG