Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Met die droogte wat die land in 'n wurggreep het, doen jy dalk ekstra moeite om minder water te gebruik en die kraan styf toe te draai, maar nogtans kry jy 'n yslike en onwelkome rekening aan die einde van die maand. Hou moed, dit is heel waarskynlik nie jou skuld nie, maar kan moontlik toegeskryf word aan 'n verroeste pyp, iewers buite sig. Este Gross praat met Ian Kensly oor 'n klein toestel, die GMS Data Logger, wat jou kan help om jou watergebruik te monitor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG