Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Is jy 'n groot aanhanger van die wyse uil, of vrees jy as hy op jou dak kom sit? Die mistieke uil fassineer die mensdom al eeue lank, en dit is nie 'n verrassing dat hy gereeld sy verskyning in mites en volksverhale maak nie. Die antieke Grieke het uile gesien as simbole van geluk, terwyl die Romeine hulle as 'n teken van 'n naderende ramp beskou het. Sommige van die inheemse Amerikaanse stamme het selfs geglo dat uile die draers van gestorwe siele is. Este Gross het meer oor hierdie roofvoëls gaan uitvind by Elaine Bratt, wat elke dag met hulle werk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG