Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Al ooit gehoor van die Rooi Panda? Die klein soogdier is so effe groter as 'n kat, spog met n rooi wollerige pels en lang stert. Die saggeaarde dier is oorspronklik van die Himalajas en die suidweste van China en word beskou as 'n bedreigde spesie. Met slegs tienduisend oor in die natuur, speel dieretuine 'n belangrike rol in die bewaring en behoud van die spesie. Este Gross praat met Catherine Visser, Kurator van die Primate van die Johannesburgse Dieretuin in die Rooi Panda se hok.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG