Miskien klink dit vir jou baie onprakties, maar selfaangedrewe motors is lank nie meer wensdinkery nie. Die tegnologie is 'n werklikheid wat elke dag verbeter. Martin Headger praat met Jan Vermeulen, 'n tegnologie joerrnalis van MyBroadband oor hierdie motors.