Vandag se brief is geskryf deur 'n pa wie se gedagtes ver gaan dwaal het terwyl hy diep in die nag langs sy koorsige seuntjie se bed sit. Hy kom vorendag met 'n baie interessante vergelyking.