Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Langes, kortes, stywes, verbleik of geskeur. Ons almal besit ten minste een denim waarna jy gryp wanneer jy gemaklik wil wees, niks het om aan te trek nie, vir semi-formele drag of om winkels toe te gaan. Die denim is al vir meer as 140jaar deel van die klerekas. Christelle van Tonder vind uit oor die oorsprong van die denim.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG