Het jy geweet dat jou gloeilamp vir jou 'n internetverbinding kan gee? Hierdie tegnologie word Lifi genoem. Dit maak gebruik van lig om jou internetverbinding aan jou te verskaf. Angus McCloed van Juicetel verduidelik.