Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dis Wêreld Gesondheidsdag, en vanjaar se fokus is op diabetes. Elmien du Toit, kenner en dosent van die Departement Voeding en Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel vir Sue Pyler meer oor diabetes.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG