Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

FOMO is die vrees om iets mis te loop. Dit is veral jongmense wat daaraan ly weens hulle beheptheid met sosiale media. Daar is nou ook 'n nuwe ding wat kop uitsteek, genaamd FOLO. Dit staan vir FEAR OF LIVING OFFLINE. Clarissa Muir, 'n dosent aan die Universiteit van Johannesburg se Departement Strategiese Kommunikasie verduidelik aan Este Gross wat FOMO is en hoe dit aansluit by FOLO.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG